2021 Almanak en Bybelse Dagboek

Published Nov 26, 2020 by Webmeester in Gemeente Kennisgewing

Die Almanak/Bybelse Dagboek vir 2021 sal beskikbaar wees vanaf ongeveer die middel van Desember 2020 teen R190 (versending uitgesluit) vanaf die Kerkkantoor.

Indien u graag ‘n eksemplaar wil verkry kan u vir Antoinette van Rensburg kontak wat die Gemeente se bestellings hanteer. U kan ook die R190 per eksemplaar by haar inbetaal of inligting bekom om dit elektronies oor te betaal. Doen dit asseblief so spoedig moontlik. Dan kan ons dit by die kerkkantoor laat afhaal sonder bykomende versending kostes vir u.

Die boek bestaan uit twee gedeeltes. Die een kant bevat die Bybelse dagboek en indien u dit omdraai is die Almanak aan die ander kant.

Beste Groete

Skriba

No Response to “2021 Almanak en Bybelse Dagboek”

Comments are closed.