Wie is Ons

Logo NHKA Pretoria Noord

Hier in Pretoria-Noord, aan die noordelike kant van die Magaliesberge,  lewer die Gemeente steeds haar dienswerk vanaf amptelike stigting op 3 April 1939 toe afgestig is van die Pretoria Gemeente.

Voor afstigting het die gemeente bekend gestaan as die “wyk agter die berg”.

Gedurende 2019 het die Gemeentes Pretoria-Noord en Theresapark die besluit geneem om saam te smelt met ingang van 01 Januarie 2020.

Terseldfertyd is ook besluit op die naam “Noorderlig” vir die nuutgevormde gemeente.