Goeiedag Noorderligters Ek vertrou dit gaan goed met elkeen van julle. Soos per die vorige kennisgewing op 13 November 2020 het die kerkraad besluit om vanaf 22 November 2020 weer in-persoon eredienste te hou. Die nodige gebeurlikheidsplan en risiko analises is ontwikkel. Verder is ‘n COVID-19 span saamgestel om uitvoering te gee aan die gebeurlikheidsplan.
Read More