Welkom by ons

Kruis op horison

Hartlik welkom by ons, Gemeente Pretoria Noorderlig.

Hier kan u meer te wete kom oor ons gemeente se doen en late.

Ons strewe daarna om op die voetspore van Christus, kerk van Christus te wees deur toegespitse en aanpasbare bediening van die Woord van God om sodoende volhoubaar kerk te wees.

Ons kan dit slegs bereik deur te groei tot ‘n geloofs volwassenheid in Jesus Christus onder leiding van die Heilige Gees.

Mag u saam met ons verder die koninkryk van God uitbou.

Ons Nuutste Nuus

COVID-19 Info

Vir inligting rakende COVID-19 besoek sacoronavirus.co.za / For info regarding COVID-19 visit sacoronavirus.co.za