COVID-19 -Vlak 3 Inperking 13 Jan 2021
Op 13 Januarie 2021 het die regering die ramptoestand verder verleng tot 15 Februerie 2021.
Op 11 Januarie 2021 het die president, Cyril Ramaphosa, die land toegelig oor die vordering vanaf die vlak 3 instelling op 28 Desember 2020.
Gebaseer op die aanbevelings van die Nasionale Coronavirus Bevels Raad, het die Kabinet besluit om die land op die aangepaste Vlak 3 te hou. Meeste van die maatreëls wat aangekondig was op 28 Desember 2020 bly dus van krag.
U kan die president se toespraak hier lees.
Bly veilig.
Beste Groete
Skriba
No Response to “COVID-19 -Vlak 3 Inperking 13 Jan 2021”