Post Tagged as ‘COVID-19’

COVID-19 -Vlak 1 Inperking 01 Mar 2021

  • By Webmeester
  • Comments Off on COVID-19 -Vlak 1 Inperking 01 Mar 2021
  • Mar 6, 2021

Die kabinet het op 10 Februarie 2021 bevestig dat die ramptoestand verder verleng sal word. Op 11 Februarie 2021, soos gepubliseer in staatskoerant nommer 44150 gedateer 11 Februarie 2021, het die regering die ramptoestand verder verleng tot 15 Maart 2021. Die verwagting is dat dit weereens verder verleng sal word. Op 28 Februarie 2021 het die president, Cyril Ramaphosa, die land toegelig oor die status van die inperking. Vanaf 1 Maart 2021 word die vlak 3 inperking verlaag na vlak 1, met aanpassings soos gepubliseer in Staatskoerant 44201 op 28 Februarie 2021. Volgens Regulasie 72(3) van die aangepaste Regulasies word […]

Read More

Kennisgewing aan Gemeente

  • By Webmeester
  • Comments Off on Kennisgewing aan Gemeente
  • Feb 7, 2021

Die kerkraad het op 7 Februarie 2021 ‘n virtuele kerkraadsvergadering gehou. Die vergadering is deur middel van die “Google Meet” platform gehou en dit het goed afgeloop. Dit was dan ook die 1ste virtuele kerkraads vergadering. Die Finansiële Komitee het wel verskeie virtuele vergaderings gehou gedurende die afgelope jaar van COVID-19 inperkings. Die kerkraad het besluit dat die in persoon eredienste vanaf 14 Februarie 2021 hervat word. Die algemene voorsorg maatreëls soos deur die regering vereis moet egter steeds streng nagekom word. Daar is besluit dat die toekomstige staking en voortgaan van in persoon eredienste, soos van tyd tot tyd […]

Read More

COVID-19 -Vlak 3 Inperking 02 Feb 2021

  • By Webmeester
  • Comments Off on COVID-19 -Vlak 3 Inperking 02 Feb 2021
  • Feb 2, 2021

Op 13 Januarie 2021 het die regering die ramptoestand verder verleng tot 15 Februarie 2021. Die verwagting is dat dit weereens verder verleng sal word. Op 1 Februarie 2021 het die president, Cyril Ramaphosa, die land toegelig oor die status van die inperking. Die vlak 3 inperking bly van krag, met aanpassings soos gepubliseer in Staatskoerant 44130 op 01 Feb 2021.

Read More

COVID-19 -Vlak 3 Inperking 13 Jan 2021

  • By Webmeester
  • Comments Off on COVID-19 -Vlak 3 Inperking 13 Jan 2021
  • Jan 22, 2021

Op 13 Januarie 2021 het die regering die ramptoestand verder verleng tot 15 Februerie 2021. Op 11 Januarie 2021 het die president, Cyril Ramaphosa, die land toegelig oor die vordering vanaf die vlak 3 instelling op 28 Desember 2020. Gebaseer op die aanbevelings van die Nasionale Coronavirus Bevels Raad, het die Kabinet besluit om die land op die aangepaste Vlak 3 te hou. Meeste van die maatreëls wat aangekondig was op 28 Desember 2020 bly dus van krag. U kan die president se toespraak hier lees. Bly veilig. Beste Groete Skriba

Read More

COVID-19 -Vlak 3 Inperking 28 Des 2020

  • By Webmeester
  • Comments Off on COVID-19 -Vlak 3 Inperking 28 Des 2020
  • Dec 29, 2020

Op 28 Desember 2020 kondig die President, Cyril Ramaphosa, aan dat die land onmiddelik onder ‘n gwysigde Vlak 3 inperking geplaas word, vanaf die bestaande Vlak 1 inperking. Hierdie aankondiging bevat ook die aankondiging dat alle kerklike byeenkomste onmiddelike ingeperk word, en dat gaan samekomstes toegelaat word nie. Dus is die Gemeente se in-persoon eredienste onmiddelik gestaak. Die regering sal die inperkings hersien in die omgewing van 15 Januarie 2021. Die Gemeente sal virtuele eredineste op Facebook sal in hierdie tydperk volgehou word. Sterkte aan u almal. Beste Groete Skriba

Read More

COVID-19 Keuringsvraelys

  • By Webmeester
  • Comments Off on COVID-19 Keuringsvraelys
  • Nov 18, 2020

Goeiedag Noorderligters Ek vertrou dit gaan goed met elkeen van julle. Soos per die vorige kennisgewing op 13 November 2020 het die kerkraad besluit om vanaf 22 November 2020 weer in-persoon eredienste te hou. Die nodige gebeurlikheidsplan en risiko analises is ontwikkel. Verder is ‘n COVID-19 span saamgestel om uitvoering te gee aan die gebeurlikheidsplan.

Read More