COVID-19 -Vlak 3 Inperking 28 Des 2020

Published Dec 29, 2020 by Webmeester in COVID-19, Gemeente Kennisgewing

Op 28 Desember 2020 kondig die President, Cyril Ramaphosa, aan dat die land onmiddelik onder ‘n gwysigde Vlak 3 inperking geplaas word, vanaf die bestaande Vlak 1 inperking.

Hierdie aankondiging bevat ook die aankondiging dat alle kerklike byeenkomste onmiddelike ingeperk word, en dat gaan samekomstes toegelaat word nie.

Dus is die Gemeente se in-persoon eredienste onmiddelik gestaak.

Die regering sal die inperkings hersien in die omgewing van 15 Januarie 2021.

Die Gemeente sal virtuele eredineste op Facebook sal in hierdie tydperk volgehou word.

Sterkte aan u almal.

Beste Groete

Skriba

No Response to “COVID-19 -Vlak 3 Inperking 28 Des 2020”

Comments are closed.